vrijdag 29 oktober 2010

Oor hierdie blog

Hierdie blog handel oor die Apostoliese Kerke, ook bekend as die Irvingisme in Suid Afrika.  Dit sluit in:
  • die Ou Apostoliese Kerk, 
  • die Nuwe Apostoliese Kerk, 
  • die Apostel-Eenheid, 
  • die Hervormde Ou Apostoliese Kerk,
  • Die Hervormde Apostoliese Kerk,
  • en die onderskeie Twaalf Apostel Kerke.
Ook sal ek aandag gee aan die nuwe opkomende Pinkster kerke wat ook die amp van Apostel erken.

Ek nooi u as leser om gereeld vir opgedateerde artikels te kom kyk.